top of page

Hierdie 18 bladsy prente storie boek is geskryf deur Danielle Bezuidenhout. 

 

Sy is 9 jaar oud.  Die boekie handel oor ’n oulike maar stoute kabouter wat ’n les moet leer.  

 

Kinders geniet hierdie boek baie, ook omdat hulle besef dat ’n klein dogtertjie ’n storieboek kon skryf en publiseer!  Dit inspireer hulle om te weet dat  elkeen van ons instaat is om ons eie God-gegewe talente te kan gebruik om ons drome te bereik.

 

Die opbrengs van hierdie boekie word belê in ’n studiefonds.

Henri Leer'n Les (E-Book)

SKU: E- Hen
R29,00Price
  • PDF, volkleur, 18 blaaie

Related Products

PO Box 1345

Hermanus

South Africa

7200

sales@godideas.store

Socials

Be The First To Know

Sign up for our newsletter, updates and sales

Thanks for submitting!

© 2010 by God Idea Productions™

bottom of page